GROOTfm 90.5

Hoe sê? 25-29 Mei 2026


Listen Later

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Huitjie en muitjie
- Jansalie
- 'n Hele tydjie in die vaal rys
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5