GROOTfm 90.5

Hoe sê? 4-8 Mei 2026


Listen Later

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Slangstêrde wys
- 'n Gebraaide hoender vlieg niemand in die mond nie
- Uit die almanak wegloop
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5