GROOTfm 90.5

Hoe sê? 9-13 Maart 2026


Listen Later

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Heelwat in die melk te brokkel hê
- Homeros slaap ook soms
- Op die hekpaal gesit toe sy ouers getrou het
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5