Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit? 21 Januarie 2024


Listen Later

Is ‘n Rooi Roman giftig? Hoekom kom die "marsupialis" in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voor? En, Hoe is dit moontlik dat die goue katvis ‘n allen bestaan voer onder die kalahari?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG