Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit? 30 Augustus 2020


Listen Later

Wil jy meer weet oor navigasie in die diereryk? Wat is die verklaring van ‘n rigtinglose mens?  Kan die mens dieselfde tegnieke gebruik om te navigeer as diere? Navigeer mans en vroue verskillend? Hoe navigeer jy met die son? Waar is die fossiele van prehistoriese soogdiere soos perde, honde, bokke en olifante?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG