Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit? 4 Oktober 2020


Listen Later

Hoekom word 'n nasale depper deur jou neusholte gesteek om 'n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan 'n monster nie uit jou keel geneem word nie? Hoe word vasgestel dat jy reeds anti-liggaampies het? Is die gesigsveld van werweldiere se oë ongeveer 360 grade? Is daar 'n derde oog? Hoe werk dit? Is daar al 'n studie van byvoorbeeld die verkleurmannetjie se oë gemaak? Wat is stereoskopiese diepte?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG