Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit? 5 Januarie 2020


Listen Later

As 'n perdevlieg op jou harige vel kom sit, voel jy niks tot na hy jou gebyt het nie. Hoe is dit dan dat jy dadelik 'n huisvlieg voel? Het jy geweet dat 'n naaldekoker se oë oor tot 28,000 fassette beskik, en dat die insek se vier vlerke onafhanklik van mekaar beweeg? Hoe is dit moontlik dat die oseane se vlak met selfs een meter sal kan styg as die ys op die pole smelt. Hoeveel kubieke kilometer water sal dan hiervoor nodig wees, en waar is daar so baie ys?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG