Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit?


Listen Later

Wat kan gedoen word duiwe se getalle in stede te beperk? En wat veroorsaak dat so baie van hulle probleme met hulle pote het? Wanneer 'n mens op klam sand op die strand stap, is jou voetspoor aanvanklik droog voordat daar water insypel, wat kort daarna weer verdwyn. Hoe verklaar 'n mens dit? Het die Kougarivier in die Oos-Kaap baie lank gelede direk in die see uitgemond voordat die loop daarvan verander het om by die Gamtoosrivier aan te sluit?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hoe verklaar jy dit?By RSG