Nuus

Hoë vleispryse onder die loep


Listen Later

Die landboukundige Wallie Roux sê die onlangse skerp styging in vleispryse is geen toeval nie. Hy sê dit is die gevolg van beide sterk uitvoervraag en beperkte plaaslike aanbod. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat terwyl inflasiesyfers bevestig dat verbruikers meer vir vleis betaal, steeds minder as vir vrugte maar meer as vir vis, slagpale regoor die land onder druk is om deurset te handhaaf.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings