Kosmos 94.1 Landbou

Hoe word daar gekyk na werkende honde?


Listen Later

Die Anatoliese Herdershond, die skaaphond, die Australise beeshond, Blueticks en Redticks wat help met die jagtog is almal werkende honde op plase. Hulle bied gespesialiseerde dienste aan boere regoor die land en daarom, kort hulle ook gespesialiseerde sorg. Veearts, Dr Theuns Laubscher van die Windhoek Veterinary Clinic gesels met Kosmos 94.1 Lanbounuus...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1