#HoeNou?!

Hoekom eet mense vis en tjips op Vrydae?


Listen Later

Ruil jy soms jou vleisie vir ʼn vissie? Vas jy tussen etes of op sekere dae? Die stryd tussen vleis en vis word al lank gevoer, en mense doen dit vir verskeie redes – van geloof tot gesondheid. Su-an en Gerhard gesels oor hoe een van die gebruike in die Rooms-Katolieke Kerk belangrike kulturele, politieke en ekonomiese gevolge gehad het. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media