Boodskappe uit die Woord

Hoekom gebeur daar slegte goed met goeie mense? - Hugo Weich, 5 September 2021


Listen Later

Hoekom gebeur slegte dinge met goeie mense?
Hoekom is die wêreld NOU in die toestand waarin hy is?
Hoekom laat God lyding toe?
Waar is God as ons slagoffers is van misdaad?
Is God kwaad vir my as iets sleg met my gebeur?
Ek is baie seker dat die meeste van ons al dikwels met van hierdie vrae geworstel het. Dalk is jy juis nou in 'n drukgang, dalk is jy op 'n punt dat jy voel jy kan nie meer nie, dan wil ek graag met hierdie boodskap vir jou HOOP uit God se Woord bring.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente