#HoeNou?!

Hoekom hou ons duim vas?


Listen Later

Het jy geweet die Engelse het “hold thumbs” direk uit Afrikaans geleen en nie andersom nie?! Al ooit gewonder waarom duimvashou ʼn simbool vir voorspoed is? Su-an en Gerhard gesels oor die verskille en ooreenkomste tussen "duim vashou", “hold thumbs” en "cross your fingers". Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media