Kompas Gemeente

Hoekom volg jy Jesus? - "Revolusie"


Listen Later

Wanneer ons praat van ‘n revolusie, praat ons van ’n dramatiese en skielike verandering. In hierdie reeks gesels ons oor Pinkster en hoe die Heilige Gees ’n revolusie en verandering in ’n tyd soos vandag wil bring. Marius Malan het die reeks afgesluit en gesels oor: Hoekom volg jy Jesus? Daar is verskillende redes hoekom mense Jesus volg. Dit kan wees oor wat Hy vir ons en ander al gedoen het, of vir dit wat Hy nog kan doen. Die groot vraag bly egter hoekom jy Jesus volg en hoekom jy Jesus se revolusie sal volg?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente