RSG Sport

Hokkie


Listen Later

Lali Stander gesels met Keegan Kruger, medestigter van die sportwebwerf, The Pundits, waar hy hoofsaaklik rugby en sokker ontleed. Sy groot liefde is egter hokkie, 'n sport waarby hy reeds 15 jaar betrokke is as speler en afrigter op nasionale en provinsiale vlak Hy is tans die hoofafrigter van die seniorseuns- en meisiespanne by die DF Malan Hoërskool in die Kaap, en is ook betrokke by die opleiding van seniorafrigters in die Westelike Provinsie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG