Kosmos 94.1 Landbou

Hommeltuie en die boer


Listen Later

Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, het die toenemende gebruik van hommeltuig-tegnologie in landboubedrywighede beklemtoon by die vlerkie-seremonie van hommeltuig-operateurs wat onlangs gekwalifiseer het en aan die provinsiale Landboudepartement verbonde is. Die departement het die groep wat uit studente, werknemers en amptenare bestaan, gehelp om die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid se afstandsbeheerlisensie te kry. Meyer sê diere- en gewasproduksie asook gewas- en grond-gesondheid sal by hulle opleiding baat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1