Kosmos 94.1 Landbou

Hommeltuie kan op plase help.


Listen Later

Die bewaringsowerheid in Zimbabwe, bekend as ZimParks, benut op die oomblik hommeltuie om stropery hok te slaan. Groot suksesse is behaal en meer as 800 stropers is opgemerk en 600 gevang. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Dr Peter Cunningham, ‘n plaaslike Ekoloog oor die toepassing op tuis bodem.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1