Kosmos 94.1 Landbou

Hondsdolheid in die soeklig


Listen Later

Die reënseisoen is sterk op pad en voorspellings is baie positief vir goeie neerslae. Dus, is die algemene geloof dat daar weer uitdagings met hondsdolheid sal voorkom. Dr Rainer Hassel, die Tegniese Adviseur vir Dieregesondheid by Agra, en Koördineerder van die Kudu Hondsdolheid Projek sê dit is nie altyd as gevolg van die reën nie maar eerder dat diere bymekaar kom. Hy is ons gas vanoggend.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1