Nuus

Hoofstad gaan twee nuwe parke bykry


Listen Later

Die Stad Windhoek beplan om twee onontwikkelde openbare ruimtes in Olympia en Windhoek-Wes in nuwe parke te omskep, met die doel om meer groen ontspanningsareas vir inwoners te skep. Stadsraadslede Illse Keister en Clemencia Hanases, saam met voormalige raadslid Job Amupanda, het die inisiatief aangevoer. Keister het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die idee vir die parke ontstaan het uit die behoefte aan meer openbare ontspanningsruimtes in die stad.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings