Nuus

Hoogste hof hoor vandag Baster appèl aan


Listen Later

Die Rehoboth Baster-gemeenskap is vandag in die Hooggeregshof vir hul appèl oor die betwiste Baster-kapteinskapverkiesing. Dit volg op 'n uitspraak deur regter Orben Sibeya, wat Rynault van Wyk se aansoek van die hand gewys het met die argument dat dit op 'n herroepe voorvaderlike wet staatmaak. Maar die gemeenskap sê die regter het die werklike kwessie gemis, oor of die verkiesing regverdig en wettig was. Kosmos 94.1 Nuus het met gemeenskapsverteenwoordiger Rodger Beukes gepraat, wat sê die uitspraak het die verkiesingsraamwerk nietig verklaar, maar die uitslae van krag gehou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings