Met Hart en Siel

Hoop te midde van die stryd


Listen Later

Christine Ferreira gesels met narratiewe berader Faith Durie oor seën en vernuwing. Gebedstapper Peet Bekker deel sy jongste stapnuus en dr. Francois Sieberhagen van die Bybelgenootskap vertel meer oor die situasie onder gelowiges in die Oekraïne. Ons sluit die program af met ‘n gesprek met skrywer Maretha Maartens en medeskrywer Magda Slabbert oor hul buwe boek Klankgrens ‘n Oorlog teen geloof en hoop wat pas verskyn het en die verhaal en nadraai van die Bosoorlog vanuit die perspektief van die vrou by die huis vertel. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit