Nuus

Hordes sprinkane... hier's 'n paar wenke


Listen Later

Sprinkane in hul hordes is terug, en boere word aangespoor om waaksaam te bly. Agribank se tegniese adviseur vir pluimvee- en gewasproduksie, Hanks Saisai, sê 'n onlangse uitbreking van rooi sprinkane hou 'n ernstige bedreiging vir gewaslande in. Hy waarsku dat sprinkane landerye in 'n baie kort tydperk kan vernietig en raai boere aan om betyds voorkomende maatreëls te tref. Hy het 'n paar wenke met Kosmos 94.1 Nuus gedeel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings