Nuuspod

Hoteleienaar sê oor Solidariteit en Afriforum se hulp


Listen Later

Die hoteleienaar Deon Steyn, van Magoebaskloof, sê hy is dankbaar oor Solidariteit en Afriforum se moontlike regshulp. Dit volg na hy nie in aanmerking kon kom vir Covid19-hulp nie omdat sy hotel nie aan BBBEEE vereistes voldoen nie. Steyn sê hy het die kwessie met min Tito Mboweni bespreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuuspodBy Izak Du Plessis

  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4

4

1 ratings