Mier op die mic

Hou aan spore maak


Listen Later

Ek gesles vandag oor die plek van... lus om iets te bereik, om my spore te laat en dat ander dit waardig sou ag.

Ek lees skrywes van bekende en minder bekende mense wat hierby aansluit.

Ek het 'n paar goeie gesprekke gehad die week en deel my ervaringe.

Genier dit saam my en share die episode met een persoon wat jy dink dit sal geniet.

Ek lees woorde van Uys Krige, Elizabeth Eybers, @man_is_mot_gedigte, @bouwerbosch, @dissimilar_aansienlik_ek


#dankie

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton