Nuus

Hou jouself só aanlyn veilig: Cran


Listen Later

Die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië, Cran, het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal aanlyn-swendelary in die land. In die lig hiervan dring die owerheid aan op verbeterde aanlyn-sekuriteit en groter digitale insluiting. Een aanbevole maatreël is die registrasie van SIM-kaarte. Cran se uitvoerende beampte vir kommunikasie en verbruikersverhoudinge, Mufaro Nesongano, deel meer besonderhede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings