Die Adjunk Minister van Handel Lucia Ipumbu het die houtskool bedryf as kritiek beskryf en die Lewendehawe Produsente Vereniging het ook melding gemaak oor die belangrikheid van die bedryf. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Micheal Dege die Bestuurder van die Namibiese Houtskool Produsente Vereniging oor produksie in die land...