Na afloop van ons uiters geseënde Re:vive London campaign saam met Angus Buchan, luister ons na 'n paar getuienisse oor die campaign. Rian help ons ook verstaan hoe om die vlammetjie wat nou aangesteek is aan die brand te hou.