The Joyride

Hugo Jacobs op The Joyride


Listen Later

'n Jong leerder het harte regoor sentraal-Suid-Afrika verower nadat hy 'n motiveringstoespraak aan die matrikulante by sy skool gelewer het. In die toespraak gebruik Hugo Jacobs skerpsinnigheid en humor om die Klas van 2025 aan te moedig om gefokus te bly en hul beste te lewer tydens hul komende eksamens. Dit is wat hy te sê gehad het toe hy met die span gesels het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The JoyrideBy OFM