Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 389 episodes available.
July 02, 2026Weird Wide Web – Oostenryker glo skape kan wolwe ore aansit met sy uitvindingWolwe is baie slim diere en sal eerder makliker prooi soek as hulle een keer seergekry het....more4minPlay
July 01, 2026Weird Wide Web – Japan spog met vreemdste roomysgeur nog!’n Padkafee in Japan het opslae gemaak nadat ’n nagereg bekend gestel is wat romerige, sagte roomys kombineer met iets wat in die see hoort....more4minPlay
June 30, 2026Weird Wide Web - Man ‘masseer’ oë, veroorsaak ernstige skadeDokters het die eerste bekende geval gedokumenteer van ’n man wat sy oë ernstig beskadig het nadat hy ’n masseergeweer direk daarop gebruik het....more4minPlay
June 29, 2026Weird Wide Web - Chinese maatskappye betaal mense om hul gesigte te huurKunsmatige intelligensie verander die vermaaklikheidsbedryf in China op 'n verrassende manier – maatskappye betaal nou gewone mense vir die reg om hul gesigte in KI-gegenereerde TV-programme te gebruik....more5minPlay
June 26, 2026Feel Good Friday - Terug in tyd vir grootsheid!Twintig jaar gelede het een onvergeetlike basketbalwedstryd Jason "J-Mac" McElwain se lewe vir altyd verander—en miljoene mense regoor die wêreld geïnspireer....more4minPlay
June 25, 2026Weird Wide Web - Aanhanger weggewys omdat hy soos musiekheld lykStel jou voor jy betaal meer as R58 000 vir VIP-konsertkaartjies, net om te hoor jy kan nie jou gunstelingsanger ontmoet nie, want jy lyk te veel soos hy!...more4minPlay
June 24, 2026Conspiracy Corner - Did aliens use this pilot as a messenger?On June 21, 1976, 20-year-old Mexican student pilot Rafael Pacheco Pérez boarded a plane for what should have been a routine exercise, but nothing about this flight was routine....more5minPlay
June 24, 2026Weird Wide Web - 60 jaar oue olie maak bekroonde hoender!’n Bekende Japannese restaurant genaamd Wakatori het viraal gegaan nadat hulle die geheim agter hul bekroonde gebraaide hoender onthul het: 60 jaar oue olie!...more4minPlay
June 23, 2026Weird Wide Web - Chinese KI-robotte bedel nou vir geld op Beijing se strateBerigte uit China sê dat humanoïde robotte onlangs op die strate van stede soos Beijing, Chengdu en Fuzhou gesien is, waar hulle net soos menslike bedelaars op sypaadjies sit....more4minPlay
June 22, 2026Weird Wide Web - 12-jarige gaan tot die uiterste vir ekstra "sakgeld"Polisie in Brasilië is op 'n groot soektog gestuur nadat 'n 12-jarige meisie beweer het dat sy ontvoer is – net om te ontdek dat die hele ding opgemaak is....more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 389 episodes available.