Hugo Lambrecht Musieksentrum se toer en uitreikaksies
Dr. Arisa Voges is hoof van die Hugo Lambrecht Musieksentrum. Sy vertel van hulle houtblaasensemble se Overbergtoer van 14 – 17 April. Sy vertel ook van hulle betrokkenheid by ‘n skool vir blindes in Athlone.