Met Hart en Siel

Huisgeloof & Traumabande


Listen Later

Ds. Maartje van der Westhuizen gesels oor die Huisgeloof-reeks vir gesinne wat help om gesinne se geloof te verdiep en te laat groei en Prof. Wentzel Coetzer vertel oor traumabande en hoe om herstel en bevryding hiervan te beleef. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit