Nuus

'Huiskoper'-moordenaar kry 2x lewenslank


Listen Later

Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die vonnis van Raymond Steven Jan-Erick Smith. Die Hooggeregshof in Pretoria het Smith twee lewenslange vonnisse opgelê vir twee moorde, drie jaar vir poging tot moord, en agt jaar tronkstraf vir poging tot roof met verswarende omstandighede. Die NVG se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die Batebeslagleggingseenheid het in Julie ʼn bewaringsbevel bekom vir Smith se voertuig wat in die misdade gebruik is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings