Nuus

Huislening-mark moet diversifiseer, banklenings te duur


Listen Later

Die groei in huislenings aan huishoudings was in Mei vir die tweede agtereenvolgende maand net 1,9 persent. Die totale leningsboek staan op 46,7 miljard Namibiese dollar, 'n toename van 42,4 miljoen dollar maand-tot-maand. Volgens Simonis Storm se privaatsektor kredietverlening-verslag, verwag hulle steeds dat die groei in huislenings aan huishoudings teen die derde kwartaal vanjaar tussen 2,5 persent en 3,5 persent sal beloop. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by plaaslike ekonoom, Gabriel Erastus gekry oor huislenings wat onbekostigbaar vir meeste mense is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings