Die TLU SA het ‘n nuwe projek geloods om produsente se vroue by te staan met die huidige droogte. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas: