Kosmos 94.1

Hulpbronsektor dryf ekstraswaar-voertuigverkope


Listen Later

Namibië se hulpbronsektor vuur die vraag na swaarvoertuie aan, met ekstraswaar voertuigverkope wat 55 eenhede in Mei bereik het, heelwat hoër as die 39 eenhede wat 'n jaar gelede aangeteken is. Medium kommersiële voertuie het gematig tot 21 eenhede en swaar kommersiële voertuie tot 19 eenhede. Almandro Jansen, ekonoom by Simonis Storm, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die syfers dui op vlootuitbreiding ter voorbereiding vir mynbou, asook olie-, gas- en groenwaterstofproduksie-aktiwiteite.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1