Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die Groot opdrag” uit Matt 29:19 natuurlik. Spektrum Podcasts