Christine Ferreira gesels met berader dr. Erika Hitge oor hoe om gelukkig te kan leef. Carli Labuschagne vertel meer oor haar boek Breekbaar wat deur ware gebeure geïnspireer is en Ciska Tait gesels oor Hoop Van siekwees na gesondword. Bly gerus ingeskakel vir sielskos en inspirasie. Met Hart en Siel