Kosmos 94.1

ICE onttrek uit Minnesota


Listen Later

Amerikaanse president Donald Trump se grenstsaar Tom Homan het aangekondig dat die immigrasie-toepassingveldtog in Minnesota ten einde sal loop. Homan sê hy sal nog 'n rukkie in die deelstaat aanbly om die onttrekking te monitor en die sukses daarvan te verseker. Hy het “Operation Metro Surge” as 'n groot sukses beskryf en gesê meer as 4 000 ongedokumenteerde immigrante is gearresteer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1