Nuus

IDF vind oorskot van laaste gyselaar, wat nou?


Listen Later

Die Israeliese weermag sê hulle het die liggaam van die laaste gyselaar in Gaza gevind, wat die weg baan vir die volgende fase van Amerikaanse president Donald Trump se vredesplan om aan die gang te kom. Die weermag het Sondagoggend begin soek na meester-sersant Ran Gvili se oorskot in 'n Gaza begraafplaas. Hamas se gewapende vleuel sê hy het al die besonderhede en inligting oor Gvili se ligging aan bemiddelaars verskaf. Volgens SkyNews se Adam Parsons in Israel, is die vraag wat nou gaan gebeur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings