
Sign up to save your podcasts
Or


In die nuutste opname van 'n doellose gesprek, bespreek JW en Lelanie tantrums, gesegdes en wyshede wat kinders met hulle gedeel het, asook die flubber gediertes in Star Wars. Dit word vinnig deur introspeksie gevolg wanneer JW besef hy was erg arrogant in sy voogklas en Lelanie vir haar voog se skêr moes koes.
By Lelanie du PreezIn die nuutste opname van 'n doellose gesprek, bespreek JW en Lelanie tantrums, gesegdes en wyshede wat kinders met hulle gedeel het, asook die flubber gediertes in Star Wars. Dit word vinnig deur introspeksie gevolg wanneer JW besef hy was erg arrogant in sy voogklas en Lelanie vir haar voog se skêr moes koes.

1 Listeners

2 Listeners