InJesus Bybelstudie

Immanuel, God met ons


Listen Later

In Matt 1:23 verskyn die engel aan Josef in 'n droom, en hy sê vir hom die volgende: "Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons."

Maar wat het dit Hom gekos om met ons te wees?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots