Impak van alkoholverbod, huisprysindeks en arbeidswetgewing
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste huisprysindeks van FNB, die ekonomiese implikasies van die algehele alkoholverbod en problematiese arbeidswetgewing.