Met die onlangse uitbreking van Slenkdalkoors in die Vrystaat na gure reën en die moontlikheid dat dit ook plaaslik kan voorkom, kuier die Windhoek Veearts Dr Theuns Laubscher vanoggend saam met my om te gesels oor die belangrikheid van ‘n goeie inenting skedule vir vee en hoe om te werk te gaan.