Nuus

Inflasie daal effe in November


Listen Later

Inflasie vir November het ingekom op 3,4 persent, effe laer as die 3,6 wat in Oktober gemeet is en ook hoër as verlede jaar November se 3 persent. Die noorde, sone 1 het die laagste inflasie aangeteken. Die Namibiese Statistieke-agentskap se woordvoerder, Mirjam Shihepo het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings