Nuus

Inisiasie-dodetal nou 23 in Oos-Kaap


Listen Later

Die dodetal in die somer-inisiasieseisoen in die Oos-Kaap het tot 23 gestyg terwyl sewe tradisionele verpleegkundiges in afsonderlike voorvalle dood is. Die meeste sterftes word toegeskryf aan ontwatering, bloedvergiftiging, selfdood, verdrinking en beserings as gevolg van aanranding. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, sê die regering in samewerking met gemeenskappe moet meer doen om onwettige praktyke by inisiasieskole te voorkom:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings