Kosmos 94.1 Landbou

Inperking by brouerye knou vark- en suiwelboere.


Listen Later

Beide vark- en suiwelboere het gebuk gegaan tydens fases een en twee van die inperking in Namibië onder ‘n tekort van gebruikte graan van brouerye as voerbron vir hulle diere. Baie is genoodsaak om ten duurste voer aan te koop. Marco Wenk, die Hoof by Namibië Brouerye sê produksie is hervat en die tekorte sal binnekort iets van die verlede wees en die Hoof van die Suiwel Produsente Vereniging,Kokkie Adriaanse, sluit by ons aan oor die uitdagings wat die industrie die hoof moet bied.Hy het kommer oor beide produksie tekorte en produsente se welstand:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1