Volgens kenners is insekte baie belangrik vir die volhoubaarheid van ekosisteme wêreldwyd. Dit geld vir landbougrond ook. Dr Astrid Jankielsohn, insek-ekoloog verbonde aan die Landbounavorsingsraad (LNR) se Kleingraaninstituut net buite Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika is ons gas.