Nuus

Internasionale betrekkinge loods strategiese plan


Listen Later

Die handels- en internasionale betrekkinge-ministerie het amptelik sy vyfjaar strategiese plan, wat tot 2030 strek, bekendgestel. Die plan word aangedryf deur sewe nasionale ontwikkelingsprioriteite. Dit is vanoggend deur minister Selma Ashipala-Musavyi in Windhoek bekendgestel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings