Nuus

Internasionale Jagluiperd-dag vandag, CCF vier Saterdag


Listen Later

Dit is Internasionale Jagluiperd-dag vandag, wat deur dr. Laurie Marker wat die Cheetah Conservation Fund in Namibië bestuur, geskep is. Die vieringe sal in Otjiwarongo plaasvind waar die fonds se navorsingsentrum is. Marker het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor Saterdag se herdenking.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings