Een van die mooiste maniere om die verskil tussen ons ware en vals self te verstaan, is om ons menswees as ’n huis voor te stel. ’n Huis met ’n fasade, verskillende vertrekke, toegesluite kamers en ’n fondament. Elke deel vertel iets van wie ons is – en van die dele van onsself wat ons soms liewer vir ander én vir onsself wegsteek
"Die Here het omgedraai en stip na Petrus gekyk, en Petrus het die woorde van die Here onthou, dat Hy vir hom gesê het: “Voordat 'n haan vandag kraai, sal jy My drie maal verloën.” En hy het na buite gegaan en bitterlik begin huil." Lukas 22:54-62, AFR2020